Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 15:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 In die dae van Peka, die koning van Israel, het Tigʹlat-Pileʹser,+ die koning van Assiʹrië,+ ingekom en Ijon+ en Aʹbel-Bet-Maʹäga+ en Janoʹag en Kedes+ en Hasor+ en Giʹlead+ en Galileʹa,+ die hele land van Nafʹtali,+ ingeneem en hulle in ballingskap weggevoer na Assiʹrië.+

  • 2 Konings 16:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Daarop het die koning van Assiʹrië na hom geluister, en die koning van Assiʹrië het na Damaskus+ opgetrek en dit ingeneem+ en die bevolking daarvan in ballingskap weggevoer na Kir,+ en Resin+ het hy doodgemaak.

  • Jesaja 8:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 want voordat die seun sal weet om te roep:+ ‘My vader!’ en ‘My moeder!’ sal die rykdom van Damaskus en die buit van Samariʹa voor die koning van Assiʹrië weggedra word.”+

  • Jesaja 17:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Die uitspraak teen Damaskus:+ “Kyk! Damaskus is weggeneem sodat dit nie meer ’n stad is nie, en dit het ’n puinhoop, ’n verbrokkelende puinhoop, geword.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel