Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Wie daar ook al onder julle is van sy hele volk, mag sy God met hom wees.+ En laat hom optrek na Jerusalem, wat in Juda is, en die huis van Jehovah, die God van Israel—hy is die ware God+—herbou wat in Jerusalem was.+

  • Jesaja 11:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En hy sal beslis ’n baken vir die nasies oprig en die verstrooides van Israel versamel;+ en die verstrooides van Juda sal hy uit die vier uithoeke van die aarde bymekaarmaak.+

  • Jesaja 18:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Alle bewoners van die vrugbare land+ en bewoners van die aarde, julle sal ’n gesig sien soos wanneer daar ’n baken op die berge opgerig word,+ en julle sal ’n geluid hoor soos wanneer daar op ’n horing geblaas word.+

  • Jesaja 49:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Kyk! Ek sal my hand na die nasies ophef,+ en vir die volke sal ek my baken oprig.+ En hulle sal jou seuns in die boesem bring, en op die skouer sal hulle jou dogters dra.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel