1 Konings 11:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 En ek sal die nageslag van Dawid om hierdie rede verneder,+ maar nie vir altyd nie.’”+ Jesaja 54:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “Vir ’n kort oomblikkie het ek jou heeltemal verlaat,+ maar met groot barmhartighede sal ek jou bymekaarbring.+
7 “Vir ’n kort oomblikkie het ek jou heeltemal verlaat,+ maar met groot barmhartighede sal ek jou bymekaarbring.+