15 En wanneer julle julle palms uitstrek,+ verberg ek my oë vir julle.+ Selfs al doen julle baie gebede,+ luister ek nie;+ julle hande is vol bloedvergieting.+
7 Van die dae van julle voorvaders af het julle van my voorskrifte afgewyk en dit nie onderhou nie.+ Keer terug tot my, en ek sal tot julle terugkeer”,+ het Jehovah van die leërs gesê.
En julle het gesê: “In watter opsig sal ons terugkeer?”