Psalm 50:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Ons God sal kom en kan onmoontlik stilbly.+Voor hom uit verteer ’n vuur,+En rondom hom het die weer baie stormagtig geword.+ Jesaja 43:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Ook is ek altyd dieselfde;+ en daar is niemand wat verlossing uit my hand bewerkstellig nie.+ Ek sal bedrywig raak,+ en wie kan dit afwend?”+ Jeremia 5:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “Sou ek nie weens hierdie dinge rekenskap eis nie?” is die woord van Jehovah.+ “Of sou my siel hom nie wreek op ’n nasie soos hierdie nie?”+
3 Ons God sal kom en kan onmoontlik stilbly.+Voor hom uit verteer ’n vuur,+En rondom hom het die weer baie stormagtig geword.+
13 Ook is ek altyd dieselfde;+ en daar is niemand wat verlossing uit my hand bewerkstellig nie.+ Ek sal bedrywig raak,+ en wie kan dit afwend?”+
9 “Sou ek nie weens hierdie dinge rekenskap eis nie?” is die woord van Jehovah.+ “Of sou my siel hom nie wreek op ’n nasie soos hierdie nie?”+