Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 12:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En ek sal dié seën wat jou seën, en ek sal hom vervloek wat ’n vloek oor jou uitspreek,+ en al die families van die aarde sal hulleself deur middel van jou seën.”+

  • Psalm 37:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Die regverdiges sal die aarde besit,+

      En hulle sal vir ewig daarop woon.+

  • Jesaja 49:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Só het Jehovah gesê: “In ’n tyd van welwillendheid het ek jou geantwoord,+ en in ’n dag van redding het ek jou gehelp;+ en ek het jou deurentyd bewaar, sodat ek jou as ’n verbond vir die volk sou kon gee,+ om die land te herstel,+ om die verwoeste erfbesittings weer in besit te laat neem,+

  • Matteus 25:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 “Dan sal die koning vir dié aan sy regterhand sê: ‘Kom, julle wat deur my Vader geseën is,+ beërf+ die koninkryk+ wat van die grondlegging van die wêreld+ af vir julle berei is.

  • Johannes 10:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “En ek het ander skape,+ wat nie van hierdie kraal+ is nie; ook hulle moet ek bring, en hulle sal na my stem luister,+ en hulle sal een kudde onder een herder word.+

  • 2 Petrus 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Maar daar is nuwe hemele+ en ’n nuwe aarde+ wat ons volgens sy belofte verwag, en daarin sal regverdigheid woon.+

  • Openbaring 7:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Ná hierdie dinge het ek gesien, en kyk! ’n groot menigte,+ wat geen mens kon tel nie, uit alle nasies+ en stamme en volke+ en tale,+ wat voor die troon+ en voor die Lam staan, geklee in wit klere;+ en daar was palmtakke+ in hulle hande.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel