Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 21:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En hulle het nie geluister nie,+ maar Manasʹse het hulle bly verlei om meer kwaad+ te doen as die nasies+ wat Jehovah voor die kinders van Israel uit verdelg het.

  • Jesaja 65:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 die volk wat bestaan uit dié wat my voortdurend in my aangesig aanstoot gee,+ wat in die tuine offerandes bring+ en op die bakstene offerrook+ laat opgaan,

  • Romeine 1:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En net soos hulle dit nie goedgevind het om God in juiste kennis+ te hou nie, het God hulle aan ’n afgekeurde geestestoestand+ oorgegee, om die dinge te doen wat nie gepas is nie,+

  • Hebreërs 4:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Laat ons dan ons uiterste bes doen om in daardie rus in te gaan, sodat niemand in dieselfde patroon van ongehoorsaamheid verval nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel