Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Hulle het hom tot jaloesie begin opwek+ met vreemde gode;+

      Met verfoeilike dinge het hulle hom aanstoot bly gee.+

  • 2 Konings 17:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 en hulle het aangehou om hulle seuns en hulle dogters deur die vuur te laat gaan+ en waarsêery te beoefen+ en voortekens te soek,+ en hulle het hulleself bly verkoop+ om te doen wat sleg was in die oë van Jehovah, om hom aanstoot te gee.+

  • 2 Konings 22:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 omdat hulle my verlaat het en vir ander gode+ offerrook laat opgaan het om my met al die werk van hulle hande aanstoot te gee,+ en my woede het teen hierdie plek ontvlam en sal nie geblus word nie.’”’+

  • Jeremia 32:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En die Galdeërs wat teen hierdie stad veg, sal inkom en hierdie stad met vuur aan die brand steek en dit afbrand,+ asook die huise op die dakke waarvan hulle vir Baäl offerrook laat opgaan het en vir ander gode drankoffers uitgegiet het om my aanstoot te gee.’+

  • Jeremia 32:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 “‘Want die kinders van Israel en die kinders van Juda het van hulle jeug af net gedoen wat sleg was in my oë;+ want die kinders van Israel gee my aanstoot selfs deur die werk van hulle hande’,+ is die woord van Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel