2 Die mense sal julle uit die sinagoge ban.+ Trouens, die uur kom wanneer elkeen wat julle doodmaak, sal dink dat hy ’n heilige diens aan God bewys het.+
4 Maar weens die valse broers+ wat stilletjies ingebring is,+ wat ingesluip het om ons vryheid+ te bespied wat ons in eenheid met Christus Jesus het, sodat hulle ons heeltemal in slawerny kon bring+—
3 Laat niemand julle op enige manier verlei nie, want dit sal nie kom nie tensy die afval+ eers kom en die mens van wetteloosheid+ geopenbaar word,+ die seun van vernietiging.+