Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 14:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 In Sjeool is jou trots neergewerp, die geluid van jou snaarinstrumente.+ Onder jou is maaiers as ’n slaapbank uitgesprei; en wurms is jou bedekking.’+

  • Jesaja 34:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Dit sal nie snags of bedags uitgeblus word nie; tot onbepaalde tyd sal sy rook bly opstyg.+ Van geslag tot geslag sal dit verskroei wees;+ vir ewig en altyd sal niemand daardeur trek nie.+

  • Matteus 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Sy wanskop is in sy hand, en hy sal sy dorsvloer heeltemal skoonmaak en sy koring in die voorraadskuur versamel,+ maar die kaf sal hy met onblusbare vuur verbrand.”+

  • Matteus 25:41
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 “Maar dan sal hy vir dié aan sy linkerhand sê: ‘Gaan weg van my af,+ julle wat vervloek is, die ewige vuur+ in wat vir die Duiwel en sy engele berei is.+

  • Markus 9:48
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 waar hulle wurm nie doodgaan en die vuur nie geblus word nie.+

  • 2 Tessalonisense 1:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Húlle sal as regterlike straf+ ewige vernietiging+ ondergaan, weg van die aangesig van die Here en van die heerlikheid van sy krag af,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel