14 Só het Jehovah gesê, julle Terugkoper,+ die Heilige van Israel:+ “Ter wille van julle sal ek na Babilon stuur en die grendels van die gevangenisse laat afkom,+ asook die Galdeërs in die skepe met luide gekerm.+
25 “Jehovah het sy skatkamer oopgemaak en hy bring die wapens van sy veroordeling uit.+ Want die Soewereine+ Heer, Jehovah van die leërs, het ’n werk in die land van die Galdeërs.+
56 Want die plunderaar sal oor hom, oor Babilon, kom,+ en sy sterk manne sal beslis gevange geneem word.+ Hulle boë sal verbrysel word,+ want Jehovah is ’n God van vergelding.+ Vir seker sal hy vergeld.+