Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Toe die sewende+ maand aanbreek, was die kinders van Israel in hulle stede. En die volk het soos een+ man in Jerusalem+ begin bymekaarkom.

  • Esra 9:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En nou het daar vir ’n kort oomblikkie guns+ van Jehovah ons God gekom deur vir ons dié te laat oorbly wat ontkom,+ en deur ons ’n pen in sy heilige plek te gee, om ons oë te laat straal,+ o ons God, en om ons ’n effense oplewing in ons knegskap te gee.+

  • Jesaja 12:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En in dié dag+ sal jy beslis sê: “Ek sal u dank, o Jehovah, want hoewel u vertoornd op my geword het, het u toorn geleidelik gewyk,+ en u het my vertroos.+

  • Jesaja 32:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En my volk sal in ’n vreedsame woonplek en in wonings van volle vertroue en in ongestoorde rusplekke woon.+

  • Jeremia 30:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “En wat jou betref, moenie bang wees nie, o my kneg Jakob”, is die woord van Jehovah, “en moenie met verskrikking vervul wees nie, o Israel.+ Want kyk, ek red jou uit ver plekke en jou nageslag uit die land van hulle gevangenskap.+ En Jakob sal beslis terugkeer en rus geniet en gerus wees, en daar sal niemand wees wat bewing veroorsaak nie.”+

  • Esegiël 28:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En daar sal nie meer vir die huis van Israel ’n boosaardige stekel+ of ’n pynlike doring wees onder almal rondom hulle nie, dié wat hulle met minagting behandel; en mense sal moet weet dat ek die Soewereine Heer Jehovah is.”’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel