Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 60:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “Van geweld sal daar nie meer in jou land gehoor word nie, van geen plundering en verbreking binne jou grense nie.+ En jy sal beslis jou mure Redding+ noem en jou poorte Lof.

  • Jesaja 65:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Hulle sal nie bou sodat iemand anders dit bewoon nie; hulle sal nie plant sodat iemand anders dit eet nie. Want die dae van my volk sal wees soos die dae van ’n boom;+ en die werk van hulle eie hande sal my uitverkorenes ten volle benut.+

  • Jeremia 23:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 In sy dae sal Juda gered word,+ en Israel sal in veiligheid woon.+ En dít is sy naam waarmee hy genoem sal word: Jehovah is ons regverdigheid.”+

  • Esegiël 34:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 “‘“En ek sal ’n vredesverbond met hulle sluit,+ en ek sal beslis die gevaarlike wilde diere uit die land laat verdwyn,+ en hulle sal in veiligheid in die wildernis woon en in die woude slaap.+

  • Hosea 2:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En ek sal beslis in dié dag vir hulle ’n verbond sluit met betrekking tot die wilde diere van die veld+ en die voëls van die hemel en die kruipende diere van die aarde, en die boog en die swaard en oorlog sal ek uit die land verbreek,+ en ek sal hulle in veiligheid laat lê.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel