Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 10:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En in dié dag sal die oorblywendes van Israel+ en dié wat ontkom het van die huis van Jakob, nooit weer steun op hom wat hulle slaan nie,+ en hulle sal beslis steun op Jehovah, die Heilige van Israel,+ in waaragtigheid.+

  • Jesaja 29:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En die sagmoediges+ sal beslis hulle blydskap in Jehovah vermeerder, en selfs die armes van die mensdom sal bly wees in die Heilige van Israel,+

  • Miga 7:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Maar wat my betref, na Jehovah sal ek op die uitkyk bly.+ Ek sal ’n wagtende houding teenoor die God van my redding inneem.+ My God sal my hoor.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel