Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 137:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 137 By die riviere van Babilon+—daar het ons gesit.+

      Ook het ons gehuil wanneer ons aan Sion gedink het.+

  • Jesaja 14:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Die hele aarde het tot rus gekom,+ het vry van rusversteuring geword. Die mense het vrolik geword met vreugdevolle uitroepe.+

  • Jesaja 35:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En dié wat deur Jehovah losgekoop is, sal terugkeer+ en beslis met vreugdegeroep na Sion kom;+ en blydskap tot onbepaalde tyd sal op hulle hoof wees.+ Verheuging en blydskap sal hulle verkry, en droefheid en gesug sal wegvlug.+

  • Jeremia 31:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En hulle sal beslis kom en met vreugde uitroep op die hoogte van Sion+ en straal oor die goedheid van Jehovah,+ oor die graan en oor die nuwe wyn+ en oor die olie en oor die lammers van die kleinvee en die kalwers van die beeste.+ En hulle siel sal word soos ’n tuin wat goed natgelei word,+ en hulle sal verder nie meer wegkwyn nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel