Jeremia 13:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En as julle nie daarna luister nie,+ sal my siel in skuilplekke huil weens die trots en gewis trane stort; en my oog sal van trane stroom,+ omdat die kudde+ van Jehovah gevange weggevoer is. Klaagliedere 1:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Oor hierdie dinge huil ek soos ’n vrou.+ My oog, my oog stroom van water.+Want ’n trooster is ver van my af, iemand om my siel te verkwik.My kinders is verlate gemaak,+ want die vyand het hom baie groot gehou.+ Daniël 9:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En ek het my aangesig+ tot Jehovah, die ware God, gerig om hom te soek met gebed+ en met dringende versoeke, met gevas en sak en as.+
17 En as julle nie daarna luister nie,+ sal my siel in skuilplekke huil weens die trots en gewis trane stort; en my oog sal van trane stroom,+ omdat die kudde+ van Jehovah gevange weggevoer is.
16 Oor hierdie dinge huil ek soos ’n vrou.+ My oog, my oog stroom van water.+Want ’n trooster is ver van my af, iemand om my siel te verkwik.My kinders is verlate gemaak,+ want die vyand het hom baie groot gehou.+
3 En ek het my aangesig+ tot Jehovah, die ware God, gerig om hom te soek met gebed+ en met dringende versoeke, met gevas en sak en as.+