Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Die volk het derhalwe nie die geluid van die vreugdevolle gejuig+ onderskei van die geluid van die gehuil van die volk nie, want die volk het gejuig met ’n groot gejuig, en die geluid is tot ver weg gehoor.

  • Psalm 126:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 126 Toe Jehovah die gevangenes van Sion laat terugkeer het,+

      Het ons geword soos dié wat droom.+

  • Jesaja 51:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Dan sal die losgekooptes van Jehovah terugkeer, en hulle sal na Sion kom met vreugdegeroep,+ en blydskap tot onbepaalde tyd sal op hulle hoof wees.+ Verheuging en blydskap sal hulle verkry.+ Droefheid en gesug sal beslis wegvlug.+

  • Esegiël 20:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 “‘Want op my heilige berg, op die berg van die hoogte van Israel’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah, ‘daar sal hulle almal, die hele huis van Israel, my dien in die land.+ Daar sal ek behae in hulle hê, en daar sal ek julle bydraes en die eerstelinge van julle aanbiedinge, al julle heilige dinge, eis.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel