Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 50:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Vertel dit onder die nasies en verkondig dit.+ En rig ’n baken op;+ verkondig dit. STEEK niks weg nie. Sê: ‘Babilon is ingeneem.+ Bel is beskaamd gemaak.+ Meroʹdag het verskrik geword. Sy beelde is beskaamd gemaak.+ Sy drekgode het verskrik geword.’

  • Jeremia 51:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 En ek sal my aandag op Bel+ in Babilon rig, en ek sal uit sy mond uithaal wat hy ingesluk het.+ En nasies sal nie meer na hom toe stroom nie.+ Ook sal die muur van Babilon val.+

  • Jeremia 51:52
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 52 “Daarom, kyk! daar kom dae”, is die woord van Jehovah, “en ek sal my aandag op sy gesnede beelde rig,+ en in sy hele land sal die deurboorde kreun.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel