Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 50:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Ek het vir jou ’n strik gestel, en jy is ook gevang, o Babilon, en jy het dit nie geweet nie.+ Jy is gevind en ook gegryp, want vir Jehovah het jy jou vererg.+

  • Jeremia 50:46
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 46 By die geluid dat Babilon verower is, sal die aarde beslis tot bewing gebring word,+ en ’n geskreeu sal onder die nasies gehoor word.”+

  • Jeremia 51:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Skielik het Babilon geval, sodat hy gebroke is.+ WEEKLAAG oor hom.+ Neem balsem vir sy pyn.+ Miskien sal hy gesond word.”

  • Openbaring 14:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En ’n ander, ’n tweede engel, het gevolg en gesê: “Sy het geval! Babilon+ die Grote het geval,+ sy wat al die nasies van die wyn+ van die toorn van haar hoerery+ laat drink het!”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel