Genesis 10:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Die seuns van Sem was Elam+ en Assur+ en Arpagʹsad+ en Lud en Aram. Jesaja 21:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 ’n Harde visioen+ is my meegedeel: Die verraaier handel verraderlik, en die plunderaar plunder.+ Trek op, o Elam! Beleër, o Medië!+ Alle gesug as gevolg van hom het ek laat ophou.+
2 ’n Harde visioen+ is my meegedeel: Die verraaier handel verraderlik, en die plunderaar plunder.+ Trek op, o Elam! Beleër, o Medië!+ Alle gesug as gevolg van hom het ek laat ophou.+