Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 33:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Wee jou, jy wat plunder sonder om self geplunder te word, en jy wat verraderlik handel sonder dat ander verraderlik met jou gehandel het!+ Sodra jy klaar geplunder het, sal jy geplunder word.+ Sodra jy klaar verraderlik gehandel het, sal hulle verraderlik met jou handel.+

  • Jeremia 51:48
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 “En oor Babilon sal die hemel en die aarde en alles wat in hulle is, beslis met vreugde uitroep,+ want uit die noorde sal die plunderaars na hom toe kom”,+ is die woord van Jehovah.

  • Jeremia 51:53
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 53 “Al sou Babilon na die hemel opklim+ en al sou hy die hoogte van sy sterkte ontoeganklik maak,+ van my af sal die plunderaars na hom toe kom”,+ is die woord van Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel