Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 13:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En ek het vir die Leviete+ gesê dat hulle hulle gereeld moet reinig+ en moet inkom om die poorte+ te bewaak ten einde die sabbatdag te heilig.+ Dink tog ook hieraan+ ten gunste van my, o my God, en voel tog jammer vir my ooreenkomstig die oorvloed van u liefderyke goedhartigheid.+

  • Jesaja 56:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Gelukkig is die sterflike mens wat dit doen,+ en die mensekind wat daaraan vashou,+ wat die sabbat hou om dit nie te ontheilig nie+ en wat sy hand terughou om niks slegs te doen nie.+

  • Jesaja 58:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “As jy met die oog op die sabbat jou voet daarvan terughou om op my heilige dag te doen wat jou behaag,+ en die sabbat ’n verlustiging noem, ’n heilige dag van Jehovah, een wat verheerlik word,+ en dit verheerlik eerder as om jou eie weë te volg, eerder as om te vind wat jou behaag en ’n woord te spreek,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel