Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 54:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Want uit elke benoudheid het hy my verlos,+

      En my oog het op my vyande neergesien.+

  • Psalm 59:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die God van liefderyke goedhartigheid teenoor my sal my tegemoetkom;+

      God sal my op my vyande laat neersien.+

  • Jeremia 17:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Laat my vervolgers beskaamd gemaak word,+ maar laat ek nie beskaamd gemaak word nie.+ Laat hulle met verskrikking vervul word, maar laat ék nie met verskrikking vervul word nie. Bring die dag van rampspoed oor hulle,+ en verbreek hulle met ’n dubbele verbreking.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel