Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 24:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 So het hy Joʹjagin+ in ballingskap weggevoer na Babilon;+ en die koning se moeder+ en die koning se vrouens en sy hofbeamptes+ en die vernaamste manne van die land het hy as ballinge uit Jerusalem na Babilon weggevoer.

  • 2 Kronieke 36:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En by die jaarwisseling+ het koning Nebukadneʹsar gestuur+ en hom saam met begeerlike voorwerpe van die huis van Jehovah+ na Babilon gebring.+ Verder het hy Sedekiʹa,+ sy vader se broer, koning oor Juda en Jerusalem gemaak.+

  • Jeremia 22:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Is hierdie man, Gonja,+ bloot ’n veragte, verpletterde vorm,+ of ’n houer waarin niemand behae skep nie?+ Waarom moet hy en sy nageslag neergeslinger en weggewerp word na die land wat hulle nie geken het nie?’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel