Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 24:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En hy het die hele Jerusalem en al die vorste+ en al die dapper, sterk+ manne in ballingskap weggevoer+—tienduisend het hy in ballingskap weggevoer—en ook elke vakman+ en bouer van verskansings. Niemand is agtergelaat nie, behalwe die geringe klas+ van die volk van die land.

  • Jeremia 24:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En Jehovah het my getoon, en kyk! twee mandjies vye wat voor die tempel van Jehovah neergesit is, nadat Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, Jegonʹja,+ die seun van Joʹjakim,+ die koning van Juda, en die vorste van Juda en die vakmanne+ en die bouers van verskansings uit Jerusalem in ballingskap weggevoer het, om hulle na Babilon te bring.+

  • Jeremia 29:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En dit is die woorde van die brief wat die profeet Jeremia uit Jerusalem gestuur het aan die oorblywende ouer manne van die ballinge en aan die priesters en aan die profete en aan die hele volk wat Nebukadneʹsar uit Jerusalem in ballingskap na Babilon weggevoer het,+

  • Daniël 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Toe het die koning sy hoofhofbeampte+ Asʹpenas aangesê om sommige uit die kinders van Israel en uit die koninklike nageslag en uit die edeles+ te bring—

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel