12 En die boodskapper wat Migaʹja gaan roep het, het met hom gepraat en gesê: “Kyk! Die woorde van die profete is eenstemmig goed vir die koning; en laat u woord asseblief soos dié van een van hulle word,+ en u moet iets goeds sê.”+
10 wat vir dié wat sien, gesê het: ‘Julle moenie sien nie’, en vir dié wat visioene het: ‘Julle moenie vir ons sien wat reg is nie.+ Spreek vir ons vleiende dinge; sien bedrieglike dinge.+
28 En sy profete het vir hulle met witkalk gepleister,+ deur ’n onwerklikheid in ’n visioen te sien+ en vir hulle ’n leuen deur waarsêery te voorspel+ deur te sê: “Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê”, terwyl Jehovah nie gespreek het nie.