Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 50:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Want kyk, ek verwek ’n versameling van groot nasies uit die land van die noorde en laat hulle teen Babilon optrek,+ en hulle sal hulle beslis teen hom opstel.+ Daarvandaan sal hy ingeneem word.+ Hulle pyle is soos dié van ’n sterk man wat die verlies van kinders veroorsaak, wat nie onverrigter sake terugkeer nie.+

  • Jeremia 51:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 “RIG ’n baken in die land op.+ Blaas ’n horing onder die nasies. Heilig+ die nasies teen hom. Roep die koninkryke van Aʹrarat,+ Minni en Asʹkenas+ teen hom op. Stel ’n werwingsoffisier teen hom aan. Laat die perde+ soos stekelrige sprinkane opkom.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel