2 Kronieke 9:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 buiten wat die handelsreisigers en die koopmanne+ ingebring het en die goud en silwer wat al die konings van die Arabiere+ en die goewerneurs van die land vir Salomo ingebring het. Jeremia 49:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 “STAAN OP, trek op teen die nasie wat gerus is,+ wat in veiligheid woon!”+ is die woord van Jehovah. “Dit het geen deure en geen grendel nie. Hulle woon alleen.+
14 buiten wat die handelsreisigers en die koopmanne+ ingebring het en die goud en silwer wat al die konings van die Arabiere+ en die goewerneurs van die land vir Salomo ingebring het.
31 “STAAN OP, trek op teen die nasie wat gerus is,+ wat in veiligheid woon!”+ is die woord van Jehovah. “Dit het geen deure en geen grendel nie. Hulle woon alleen.+