Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 23:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Want van die top van die rotse af sien ek hulle,

      En van die heuwels af aanskou ek hulle.

      Kyk, as ’n volk bly hulle afgesonderd woon,+

      En onder die nasies reken hulle hulleself nie.+

  • Deuteronomium 33:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En Israel sal in veiligheid woon,+

      Die fontein van Jakob op sy eie,+

      In ’n land van graan en nuwe wyn.+

      Ja, sy hemel sal die dou laat afdrup.+

  • Miga 7:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Lei u volk as herder met u staf,+ die kudde van u erfdeel, wat alleen in ’n woud gewoon het—in ’n boord.+ Laat hulle in Basan en Giʹlead wei+ soos in die dae van lank gelede.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel