Psalm 103:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hy het nie met ons gehandel volgens ons sondes nie;+Ook het hy nie volgens ons oortredings oor ons gebring wat ons verdien nie.+ Jeremia 18:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 en dié nasie hom afkeer van sy slegtheid waarteen ek gespreek het,+ dan sal ek spyt voel oor die rampspoed wat ek gedink het om daaroor te bring.+ Jeremia 36:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Miskien sal die huis van Juda luister na al die rampspoed wat ek dink om oor hulle te bring,+ sodat hulle terugkeer, elkeen van sy slegte weg,+ en sodat ek hulle oortreding en hulle sonde vergewe.”+ Esegiël 18:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 “‘Want ek skep geen behae in die dood van iemand wat sterf nie’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah. ‘KEER dus terug en bly lewe.’”+ Jona 3:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Wie weet of die ware God sal omdraai en sal spyt voel+ en hom van sy brandende toorn sal afwend, sodat ons nie vergaan nie?”+
10 Hy het nie met ons gehandel volgens ons sondes nie;+Ook het hy nie volgens ons oortredings oor ons gebring wat ons verdien nie.+
8 en dié nasie hom afkeer van sy slegtheid waarteen ek gespreek het,+ dan sal ek spyt voel oor die rampspoed wat ek gedink het om daaroor te bring.+
3 Miskien sal die huis van Juda luister na al die rampspoed wat ek dink om oor hulle te bring,+ sodat hulle terugkeer, elkeen van sy slegte weg,+ en sodat ek hulle oortreding en hulle sonde vergewe.”+
32 “‘Want ek skep geen behae in die dood van iemand wat sterf nie’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah. ‘KEER dus terug en bly lewe.’”+
9 Wie weet of die ware God sal omdraai en sal spyt voel+ en hom van sy brandende toorn sal afwend, sodat ons nie vergaan nie?”+