Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 7:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Hy het ook die tien koperwaentjies+ gemaak; elke waentjie was vier el lank en vier el breed en drie el hoog.

  • 2 Konings 25:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Wat die twee pilare, die een see en die waentjies betref wat Salomo vir die huis van Jehovah gemaak het, dit was onmoontlik om die gewig van die koper van al hierdie voorwerpe vas te stel.+

  • 2 Kronieke 4:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 en die tien waentjies+ en die tien komme+ op die waentjies;

  • Jeremia 52:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En die Galdeërs het die koperpilare+ wat tot die huis van Jehovah behoort het en die waentjies+ en die kopersee+ wat in die huis van Jehovah was, in stukke gebreek en al die koper daarvan na Babilon weggevoer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel