Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 7:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Toe het hy die twee koperpilare+ gegiet; elke pilaar was agtien el hoog, en ’n lyn van twaalf el kon elk van die twee pilare omspan.+

  • 2 Konings 25:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Wat die twee pilare, die een see en die waentjies betref wat Salomo vir die huis van Jehovah gemaak het, dit was onmoontlik om die gewig van die koper van al hierdie voorwerpe vas te stel.+

  • 2 Kronieke 4:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Die twee pilare+ en die ronde kapitele+ op die top van die twee pilare en die twee stukke netwerk+ om die twee ronde kapitele te bedek wat op die top van die pilare was

  • Jeremia 27:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “Want só het Jehovah van die leërs gesê oor die pilare+ en oor die see+ en oor die waentjies+ en oor die res van die voorwerpe wat in hierdie stad oorgebly het,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel