2 Konings 25:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En hulle het die kanne en die skoppe en die blussers en die bekers en al die kopervoorwerpe+ waarmee hulle gedien het, geneem. 2 Kronieke 36:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En al die voorwerpe,+ groot+ en klein, van die huis van die ware God en die skatte+ van die huis van Jehovah en die skatte van die koning+ en van sy vorste, alles het hy na Babilon gebring.
14 En hulle het die kanne en die skoppe en die blussers en die bekers en al die kopervoorwerpe+ waarmee hulle gedien het, geneem.
18 En al die voorwerpe,+ groot+ en klein, van die huis van die ware God en die skatte+ van die huis van Jehovah en die skatte van die koning+ en van sy vorste, alles het hy na Babilon gebring.