18 Hierop het hy vir hom gesê: “Ek is ook ’n profeet soos jy, en ’n engel+ het deur die woord van Jehovah met my gepraat en gesê: ‘Laat hom saam met jou terugkom na jou huis sodat hy brood kan eet en water kan drink.’” (Hy het hom bedrieg.)+
10 Toe het Sedekiʹa, die seun van Kenaʹäna, vir hom ysterhorings+ gemaak en gesê: “Só het Jehovah gesê:+ ‘Hiermee sal jy die Siriërs stoot totdat jy hulle uitroei.’”+
17 Hulle sê keer op keer vir dié wat my minag: ‘Jehovah het gespreek: “Vrede sal julle hê.”’+ En vir elkeen wat in die wederstrewigheid van sy hart wandel,+ het hulle gesê: ‘Geen rampspoed sal oor julle kom nie.’+