Jeremia 23:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 “Ek het die profete nie gestuur nie, tog het hulle gehardloop. Ek het nie met hulle gepraat nie, tog het hulle geprofeteer.+ Jeremia 28:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En die profeet Jeremia het vir die profeet Hananʹja+ gesê: “Luister asseblief, o Hananʹja! Jehovah het jou nie gestuur nie, maar jy het hierdie volk op ’n leuen laat vertrou.+
21 “Ek het die profete nie gestuur nie, tog het hulle gehardloop. Ek het nie met hulle gepraat nie, tog het hulle geprofeteer.+
15 En die profeet Jeremia het vir die profeet Hananʹja+ gesê: “Luister asseblief, o Hananʹja! Jehovah het jou nie gestuur nie, maar jy het hierdie volk op ’n leuen laat vertrou.+