Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 13:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “As ’n profeet+ of ’n dromer+ van ’n droom in jou midde opstaan en jou ’n teken of ’n voorteken gee,+

  • Jeremia 14:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En Jehovah het vir my gesê: “Die profete profeteer leuens in my naam.+ Ek het hulle nie gestuur nie, en ook het ek hulle nie beveel of met hulle gepraat nie.+ ’n Valse visioen en waarsêery en iets van geen waarde+ en die bedrog van hulle hart spreek hulle profeties tot julle.+

  • Jeremia 23:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “Ek het die profete nie gestuur nie, tog het hulle gehardloop. Ek het nie met hulle gepraat nie, tog het hulle geprofeteer.+

  • Jeremia 27:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “‘Want ek het hulle nie gestuur nie’, is die woord van Jehovah, ‘maar hulle profeteer vals in my naam, sodat ek julle sal verstrooi,+ en julle sal moet vergaan,+ julle en die profete wat vir julle profeteer.’”+

  • Jeremia 29:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 “Stuur na al die ballinge+ en sê: ‘Só het Jehovah oor Semaʹja van Neheʹlam gesê: “Omdat Semaʹja vir julle geprofeteer het, maar ek hom nie gestuur het nie, en hy julle op leuens wou laat vertrou,+

  • Esegiël 13:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Wee die dwase+ profete, wat agter hulle eie gees aan wandel,+ terwyl hulle niks gesien het nie!+

  • Sagaria 13:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En as ’n man nog sou profeteer, dan sal sy vader en sy moeder, hulle wat sy geboorte veroorsaak het, vir hom sê: ‘Jy sal nie lewe nie, want jy het leuens in die naam van Jehovah gespreek.’ En sy vader en sy moeder, hulle wat sy geboorte veroorsaak het, sal hom deurboor omdat hy profeteer.+

  • Lukas 6:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “Wee julle wanneer al die mense goed van julle praat, want net so het hulle voorvaders aan die valse profete gedoen.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel