Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 46:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Die nasies het onstuimig geraak,+ die koninkryke het gewankel;

      Hy het sy stem laat weerklink, die aarde het gesmelt.+

  • Jesaja 42:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Soos ’n sterk man sal Jehovah uittrek.+ Soos ’n krygsman sal hy ywer opwek.+ Hy sal hard uitroep, ja, hy sal ’n oorlogskreet aanhef;+ hy sal toon dat hy magtiger is as sy vyande.+

  • Jeremia 25:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 “En wat jou betref, jy sal al hierdie woorde vir hulle profeteer, en jy moet vir hulle sê: ‘Uit die hoogte sal Jehovah brul,+ en uit sy heilige woonplek sal hy sy stem laat hoor.+ Vir seker sal hy oor sy woonplek brul. ’n Gejuig soos van dié wat die wynpers trap, sal hy teen al die bewoners van die aarde aanhef.’+

  • Joël 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En uit Sion sal Jehovah brul, en uit Jerusalem sal hy sy stem laat hoor.+ En hemel en aarde sal beslis bewe;+ maar Jehovah sal ’n toevlug vir sy volk wees+ en ’n vesting vir die kinders van Israel.+

  • Amos 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hy het gesê:

      “Jehovah—uit Sion sal hy brul,+ en uit Jerusalem sal hy sy stem laat hoor;+ en die weivelde van die herders moet begin treur, en die kruin van die Karmel moet verdroog.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel