Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 25:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En hulle het Sedekiʹa se seuns voor sy oë doodgemaak,+ en Sedekiʹa se oë het hy verblind,+ waarna hy hom met koperboeie gebind+ en na Babilon+ gebring het.

  • 2 Kronieke 36:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Daarbenewens het hy dié wat van die swaard oorgebly het, gevange na Babilon weggevoer,+ en hulle het vir hom en sy seuns knegte geword+ totdat die koningshuis van Persië+ begin regeer het;

  • Jeremia 39:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En die koning van Babilon het die seuns van Sedekiʹa voor sy oë+ in Ribla doodgemaak,+ en die koning van Babilon het al die edeles van Juda doodgemaak.+

  • Jeremia 52:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En ’n krygsmag van die Galdeërs het die koning agternagesit,+ en hulle het Sedekiʹa+ in die woestynvlaktes van Jeʹrigo ingehaal; en sy hele krygsmag is van hom af verstrooi.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel