Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 25:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En ’n krygsmag van Galdeërs+ het die koning agternagesit, en hulle het hom in die woestynvlaktes van Jeʹrigo+ ingehaal;+ en sy hele krygsmag is van hom af verstrooi.

  • Jeremia 24:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “‘En soos die slegte vye wat te sleg is om te eet,+ ja, só het Jehovah gesê: “So sal ek Sedekiʹa,+ die koning van Juda, maak en sy vorste en die oorblyfsel van Jerusalem wat in hierdie land oorgebly het+ en dié wat in Egipteland woon+—

  • Jeremia 34:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En Sedekiʹa, die koning van Juda,+ en sy vorste sal ek gee in die hand van hulle vyande en in die hand van dié wat hulle siel soek en in die hand van die krygsmag van die koning van Babilon+ wat van julle af wegtrek.’+

  • Jeremia 37:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En koning Sedekiʹa het gestuur en hom laat haal, en die koning het hom in sy huis in ’n verborge plek vrae begin vra.+ En hy het gesê: “Is daar ’n woord van Jehovah?” Hierop het Jeremia gesê: “Daar is!” En hy het verder gesê: “In die hand van die koning van Babilon sal u gegee word!”+

  • Jeremia 38:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Maar as jy nie na die vorste van die koning van Babilon uitgaan nie, dan sal hierdie stad in die hand van die Galdeërs gegee word, en hulle sal dit met vuur verbrand,+ en jy sal nie uit hulle hand ontkom nie.’”+

  • Jeremia 39:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En ’n krygsmag van die Galdeërs het hulle agternagesit,+ en hulle het Sedekiʹa in die woestynvlaktes van Jeʹrigo+ ingehaal. Toe het hulle hom geneem en hom gebring na Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, in Ribla,+ in die land Hamat,+ sodat hy regterlike beslissings oor hom kon uitspreek.+

  • Esegiël 12:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En ek sal beslis my net oor hom uitsprei, en hy sal in my vangnet gevang word;+ en ek sal hom na Babilon bring, na die land van die Galdeërs,+ maar hy sal dit nie sien nie; en daar sal hy sterf.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel