5 My hart roep uit oor Moab.+ Sy voortvlugtiges is al by Soar+ en Egʹlat-Selisiʹa.+ Want die opdraand van Luhit+—met gehuil klim almal dit uit; want op die pad na Horonaʹim+ hef hulle die geskreeu oor die katastrofe aan.
34 “‘Van die geskreeu in Hesbon+ tot by Eleaʹle,+ tot by Jahas+ het hulle hulle stem laat hoor,+ van Soar+ af tot by Horonaʹim,+ tot by Egʹlat-Selisiʹa;+ want selfs die waters van Nimrim+ sal blote woestenye word.