20 “In dié dag sal Jehovah deur middel van ’n gehuurde skeermes in die streek van die Rivier,+ ja, deur middel van die koning van Assiʹrië,+ die kop en die hare van die voete afskeer, en dit sal selfs die baard wegvee.+
2 Hy het opgegaan na Die Huis en na Dibon,+ na die hoogtes, om te huil. Oor Nebo+ en oor Medeʹba+ weeklaag Moab. Op al die koppe daarin is kaalheid;+ elke baard is afgeknip.