Psalm 33:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Die raad van Jehovah sal tot onbepaalde tyd standhou;+Die gedagtes van sy hart is van geslag tot geslag.+ Spreuke 19:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Baie planne is in die hart van ’n man,+ maar die raad van Jehovah sal bly staan.+ Jesaja 46:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 wat van die begin af die uiteinde verkondig,+ en van ouds af die dinge wat nog nie gedoen is nie;+ wat sê: ‘My besluit sal bly staan,+ en alles wat my behaag, sal ek doen’;+ Handelinge 4:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 om te doen wat u hand en voorneme voorbestem het om plaas te vind.+
11 Die raad van Jehovah sal tot onbepaalde tyd standhou;+Die gedagtes van sy hart is van geslag tot geslag.+
10 wat van die begin af die uiteinde verkondig,+ en van ouds af die dinge wat nog nie gedoen is nie;+ wat sê: ‘My besluit sal bly staan,+ en alles wat my behaag, sal ek doen’;+