Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 25:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En dít is die name van die seuns van Isʹmael, volgens hulle name, volgens hulle familieafkoms: Isʹmael se eersgeborene Neʹbajot+ en Kedar+ en Adʹbeël en Mibsam+

  • 1 Kronieke 1:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Dít is hulle familieafkoms: Isʹmael se eersgeborene Neʹbajot+ en Kedar+ en Adʹbeël en Mibsam,+

  • Jesaja 42:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Laat die wildernis+ en sy stede hulle stem verhef, die nedersettings waar Kedar woon.+ Laat die bewoners van die krans+ van vreugde uitroep. Laat mense van die top van die berge af hard uitroep.

  • Jeremia 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “‘Maar gaan oor na die kuslande van die Kittiërs+ en kyk. Ja, stuur selfs na Kedar+ en gee goed ag, en kyk of so iets gebeur het.+

  • Esegiël 27:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Die Arabiere+ en al die owerstes van Kedar+ was koopmanne in jou diens. In ramlammers en ramme en bokramme+—daarin was hulle jou koopmanne.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel