Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 11:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Weens die goedheid van die regverdiges is ’n stad uitgelate,+ maar wanneer die goddeloses vergaan, is daar vreugdegeroep.+

  • Jesaja 44:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 “Roep met vreugde uit, o hemele,+ want Jehovah het opgetree!+ Roep triomfantlik uit,+ o diepste dele van die aarde!+ Word vrolik, o berge,+ met vreugdegeroep, o woud en al die bome daarin! Want Jehovah het Jakob teruggekoop, en in Israel vertoon hy sy luisterrykheid.”+

  • Jesaja 48:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 GAAN UIT Babilon uit!+ Vlug weg van die Galdeërs+ af. Verkondig dit met die geluid van vreugdegeroep, laat dit hoor.+ Laat dit tot aan die einde van die aarde uitgaan.+ Sê: “Jehovah het sy kneg Jakob teruggekoop.+

  • Jesaja 49:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Roep met vreugde uit, o hemele,+ en wees bly, o aarde.+ Laat die berge vrolik word met vreugdegeroep.+ Want Jehovah het sy volk vertroos,+ en hy ontferm hom oor sy geteisterdes.+

  • Openbaring 18:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “Wees bly oor haar, o hemel,+ ook julle, heiliges+ en apostels+ en profete, omdat God vir julle geregtelike straf aan haar voltrek het!”+

  • Openbaring 19:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 want sy oordele is waaragtig en regverdig.+ Want hy het oordeel voltrek aan die groot hoer wat die aarde met haar hoerery verderf het, en hy het die bloed van sy slawe op haar hand gewreek.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel