Jesaja 13:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Daarom sal al die hande slap word, en die hele hart van die sterflike mens sal smelt.+ Jeremia 50:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 Daar is ’n verwoesting oor sy waters, en dit sal opdroog.+ Want dit is ’n land van gesnede beelde,+ en weens hulle skrikwekkende visioene bly hulle waansinnig optree.
38 Daar is ’n verwoesting oor sy waters, en dit sal opdroog.+ Want dit is ’n land van gesnede beelde,+ en weens hulle skrikwekkende visioene bly hulle waansinnig optree.