Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 48:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 GAAN UIT Babilon uit!+ Vlug weg van die Galdeërs+ af. Verkondig dit met die geluid van vreugdegeroep, laat dit hoor.+ Laat dit tot aan die einde van die aarde uitgaan.+ Sê: “Jehovah het sy kneg Jakob teruggekoop.+

  • Jeremia 50:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “Vlug uit Babilon uit, en gaan uit die land van die Galdeërs uit,+ en word soos die leierdiere voor die kudde.+

  • 2 Korintiërs 6:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “‘Gaan dus onder hulle uit en sonder julle af’, sê Jehovah, ‘en hou op om wat onrein is, aan te raak’”;+ “‘en ek sal julle inneem’”.+

  • Openbaring 18:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En ek het ’n ander stem uit die hemel hoor sê: “Gaan uit haar uit, my volk,+ as julle nie met haar in haar sondes wil deel nie,+ en as julle geen deel van haar plae wil ontvang nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel