Deuteronomium 28:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Ook sal jou hemelruim wat bokant jou kop is, koper word, en die aarde wat onder jou is, yster.+ Psalm 107:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Dié wat dwaas was, weens die weg van hulle oortreding+En weens hulle ongeregtighede, het uiteindelik vir hulleself ellende veroorsaak.+ Jeremia 3:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Daarom word oorvloedige reënbuie teruggehou,+ en daar was nie eens ’n lentereën nie.+ En jy het die voorkop gekry van ’n vrou wat prostitusie pleeg. Jy het geweier om verneder te voel.+
17 Dié wat dwaas was, weens die weg van hulle oortreding+En weens hulle ongeregtighede, het uiteindelik vir hulleself ellende veroorsaak.+
3 Daarom word oorvloedige reënbuie teruggehou,+ en daar was nie eens ’n lentereën nie.+ En jy het die voorkop gekry van ’n vrou wat prostitusie pleeg. Jy het geweier om verneder te voel.+