Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En ek sal die trots van julle sterkte moet verbreek en julle hemel soos yster+ en julle aarde soos koper moet maak.

  • Deuteronomium 28:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Ook sal jou hemelruim wat bokant jou kop is, koper word, en die aarde wat onder jou is, yster.+

  • Jesaja 5:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En ek sal dit iets maak wat vernietig is.+ Dit sal nie gesnoei of geskoffel word nie.+ En doringbosse en onkruid sal daarin opkom;+ en ek sal die wolke beveel om geen reën daarop te laat val nie.+

  • Jeremia 9:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “Wie is die man wat wys is, sodat hy dit kan verstaan, ja, hy met wie die mond van Jehovah gepraat het, sodat hy dit kan vertel?+ Waarom sou die land vergaan, verbrand word soos die wildernis sonder dat iemand daar deurtrek?”+

  • Jeremia 14:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Weens die grond wat verbrokkel het omdat daar geen stortreën op die land geval het nie,+ het die landbouers beskaamd gestaan; hulle het hulle kop bedek.+

  • Amos 4:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “‘En ek het ook die stortreën van julle teruggehou toe dit nog drie maande voor die oes was;+ en ek het dit op een stad laat reën, maar op ’n ander stad het ek dit nie laat reën nie. Op een stuk land het dit gereën, maar ’n stuk land waarop ek dit nie laat reën het nie, het verdroog.+

  • Haggai 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En ek het om droogte bly roep oor die aarde en oor die berge en oor die graan en oor die nuwe wyn+ en oor die olie en oor wat die grond gewoonlik voortbring en oor die mens en oor die mak dier en oor al die moeisame arbeid van die hande.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel