Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En ek sal die trots van julle sterkte moet verbreek en julle hemel soos yster+ en julle aarde soos koper moet maak.

  • Deuteronomium 11:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 en Jehovah se toorn teen julle ontvlam en hy die hemel toesluit sodat geen reën sal val+ en die grond sy opbrengs nie sal gee nie en julle gou uit die goeie land sal vergaan wat Jehovah aan julle gee.+

  • 1 Konings 8:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 “Wanneer die hemel toegesluit is sodat daar geen reën val nie,+ omdat hulle teen u bly sondig het,+ en hulle na hierdie plek toe bid+ en u naam prys en hulle van hulle sonde afkeer, omdat u hulle bly teister het,+

  • 1 Konings 17:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En Eliʹa,+ die Tisbiet, uit die inwoners van Giʹlead,+ het vir Agab gesê: “So waar as Jehovah, die God van Israel, lewe,+ voor wie ek staan,+ daar sal gedurende hierdie jare geen dou of reën val nie,+ behalwe op bevel van my woord!”+

  • Jeremia 14:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Weens die grond wat verbrokkel het omdat daar geen stortreën op die land geval het nie,+ het die landbouers beskaamd gestaan; hulle het hulle kop bedek.+

  • Amos 4:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “‘En ek het ook die stortreën van julle teruggehou toe dit nog drie maande voor die oes was;+ en ek het dit op een stad laat reën, maar op ’n ander stad het ek dit nie laat reën nie. Op een stuk land het dit gereën, maar ’n stuk land waarop ek dit nie laat reën het nie, het verdroog.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel