4 Wee die sondige nasie,+ die volk swaar belaai met oortreding, ’n saad van kwaaddoeners,+ verderflike kinders!+ Hulle het Jehovah verlaat,+ hulle het die Heilige van Israel met minagting bejeën,+ hulle het agtertoe gedraai.+
4 Selfs ek het gesê: “Waarlik, hulle is van lae klas. Hulle het dwaas opgetree, want hulle het die weg van Jehovah, die reg van hulle God, geïgnoreer.+
2 Hy het nie na ’n stem geluister nie;+ hy het nie dissipline aanvaar nie.+ Op Jehovah het hy nie vertrou nie.+ Nader aan sy God het hy nie gekom nie.+